|
Article on other languages:
|
Mainz is die hoofstad en grootste stad van die Duitse deelstaat Rynland-Palts. Mainz, wat teenoor die monding van die Mainrivier in die Ryn en Wiesbaden, die hoofstad van die deelstaat Hesse, geleë is, is die setel van 'n universiteit, 'n Rooms-Katolieke bisdom en 'n aantal televisie- en radiomaatskappye. Die stad staan daarnaas as een van die sentra van die Rynse karnaval bekend. Die grootste stede in die omgewing naas Wiesbaden is Ludwigshafen, Mannheim, Darmstadt en Frankfurt am Main. More about Mainz: mainz 05, hotel mainz, car email germany mainz personal rental, mainz germany hotel, fasching mainz, mainz football, fastnacht mainz, uni mainz, rosenmontag mainz, |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.