Minnesota

Article on other languages:

state of minnesota
Vlag van Minnesota Staatseël van Minnesota
Vlag van Minnesota Seël van Minnesota
Bynaam: North Star State, Land of 10,000 Lakes
Map_of_USA_highlighting_Minnesota
Ander VSA-deelstate
Hoofstad Saint Paul
Grootste stad Minneapolis
Goewerneur Tim Pawlenty (R)
Amptelike tale Geen
Tale
Oppervlakte 225 365 km² (12ste)
 - Land 221 065 km²
 - Water 8 04 km² (%)
Bevolking (2000)
 - Bevolking 4 919 479 (21ste)
 - Bev.digtheid 23.86 /km² (31ste)
Toelating tot die Unie
 - Datum 11 Mei 1858
 - Rangorde 32ste
Tydsone UTC -6 / Somertyd -5
Breedtegraad 43° 30′ N tot 49° 23′ N
Lengtegraad 89° 29′ W tot 97° 14′ W
Wydte 400 km
Lengte 645 km
Hoogte
 - Hoogste punt 701 m
 - Gem. hoogte 365 m
 - Laagste punt Superiormeer m
Afkortings
 - VSA-poskantoor MN
 - ISO 3166-2 US-MN
Webwerf www.state.mn.us

Minnesota (Engels: state of minnesota) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika. Die staat is bekend as die Land van 10,000 Mere. Die hoofstad is Saint Paul en die grootste stad is Minneapolis. Minnesota het 'n bevolking van sowat 4,9 miljoen mense en 'n oppervlakte van 225,365 vierkante kilometers. Dit word in die noorde deur Kanada (provinsies: Manitoba en Ontario), in die ooste deur Wisconsin en Superiormeer, in die suide deur Iowa, en in die weste deur Noord-Dakota en Suid-Dakota begrens. Omtrent 60% van die staat se bevolking woon in die grootstadsgebied van Minneapolis/Saint Paul.

Minnesota se byname is North Star State, Land of 10,000 Lakes, en The Gopher State. Die staat se leuse is L'Etoile du Nord (Frans: Die Ster van die Noorde).

Op die grens van die deelstaat
{{{beeld_links}}} Verenigde State {{{beeld_groot}}}
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiïIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MexikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale Distrik Washington D.C.
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike MarianasPuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake

More about Minnesota: university of minnesota, minnesota viking, minnesota real estate, minnesota lawyer, minnesota twins, minnesota map, rochester minnesota real estate, rochester mn, minnesota wild,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.