Mount Everest gesien vanaf Kala Patthar in Nepal.
Mount Everest is 'n berg in die Himalayaberge wat op die grens tussen Nepal en Tibet geleë is. My sy hoogte van 8848 meter is dit die hoogste berg op land. Mount Everest is egter nie die hoogste berg op die planeet nie; die Mauna Kea (Hawaii) is vanaf die seebodem gemeet die hoogste berg ter wêreld. Die berg is vernoem na die Britse geoloog, Sir George Everest.
Op die hoogte is die lug te dun vir mense om te oorleef. Bergklimmers moet dus suurstof saamneem as hulle die berg uitklim.
Koördinate: 27°59′17″N 86°55′31″O
More about Mount_Everest: mount everest picture, where is mount everest, mount everest death, amateur bagger confession everest mount peak, mount everest height, map of mount everest, mount everest fact, climb mount everest, mount everest location,
|