Museum

Article on other languages:

'n Museum is 'n gebou waar goed versamel en gestoor word vir besoekers om te besigtig. Museums kan oor verskillende temas handel, soos Natuurlike Geskiedenis, Wetenskap, of Kuns. Museums kan ook lewende diere bevat. In hierdie geval word daarna verwys as dieretuine.

Museums word deur mense besoek vir opvoedig sowel as vir die pret daarvan.

More about Museum: art museum, museum gallery, museum of natural history, getty museum, museum of science and industry, metropolitan museum of art, field museum, british museum, child museum,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.