Noord-Europa

Article on other languages:

Noord-Europa soos gedefinieer deur die Verenigde Nasies (marked blue):

   Noord-Europa

   Wes-Europa

   Oos-Europa

   Suid-Europa

Noord-Europa is 'n term wat verwys na die noordelike deel van Europa waarvan die grense op 'n paar verskillende manier gedefinieer kan word. Die Nordiese Lande:

saam met 'n seleksie van die volgende wat van definisie tot definisie afhang:

Die Verenigde Nasies definieer Noord-Europa as:[1][2]


'n Nederlandse kaart van Noord-Europa wat 1601 gedruk is.

Voor die 19de eeu is die terme 'Nordies' of 'Noordelik' elgemeen gebruik om Noord-Europa te bedeol in 'n sin wat die Nordiese lande Europese Rusland, die Baltiese lande (op dxaardie stadium Livonia en Koerland) en Groenland in gesluit het.

Selfs vroeër toe Europa deur die Middellandse See gebied oorheers (i.e. die Romeinse Ryk), is alles wat nie naby die See was nie as Noord-Europa gesien insluitend Duitsland, die Lae lande, en Oostenryk. Hoerdie betekenis word vandag not in sekere omstandighede gebruik soos wanneer daar van die Noordelike Renaissance gepraat word.

Noord-Europa:
Land Oppervlak
(km²)
Bevolking
(2008 est.)
Bevolkingsdigtheid
(per km²)
Hoofstad
Vlag van Åland Åland (Finland) 1,552 26,008 16.8 Mariehamn
Vlag van Denemarke Denemarke 43,094 5,470,919 124.6 Kopenhagen
Vlag van Estland Estland 45,226 1,342,409 31.3 Tallinn
Vlag van Faroëreilande Faroëreilande (Denemarke) 1,399 48,500 32.9 Tórshavn
Vlag van Finland Finland 336,593 5,301,992 15.3 Helsinki
Vlag van Guernsey Guernsey 78 65,573 828.0 Sint Peter Port
Sjabloon:Landdata Yland Ysland 103,000 313,376 3.1 Reykjavík
Vlag van Republiek van Ierland Republiek van Ierland 70,280 4,339,000 60.3 Dublin
Vlag van Man (eiland) Man 572 80,058 129.1 Douglas
Vlag van Jersey Jersey 116 95,871 773.9 Sint Helier
Vlag van Letland Letland 64,589 2,366,515 36.6 Riga
Vlag van Litaue Litaue 65,200 3,601,138 55.2 Vilnius
Vlag van Noorweë Noorweë 324,220 4,525,116 14.0 Oslo
Vlag van Noorweë Svalbard en Jan Mayen Eilande (Noorweë) 62,049 2,868 0.046 Longyearbyen
Vlag van Swede Swede 449,964 9,142,817 19.7 Stockholm
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 244,820 66,100,835 244.2 Londen

Verwysings

  1. ^ http://unstats.un.org/unsd/methods/m49/m49regin.htm#europe
  2. ^ http://esa.un.org/unpp/definition.html


Gebiede van die Wêreld

Afrika

Sentraal · Oos- · Noord- · Suider- · Suid van die Sahara · Wes-

Amerika

Anglo · Karibiese Gebied · Sentraal- · Latyns · Midde · Noord · Noordelike · Suid-

Asië

Sentraal · Oos- · Noord- · Suid- · Suidoos- · Suidwes/Westelike

Europa

Sentraal · Noord · Suid- · Wes- · Oos-

Oseanië

Australasië · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

Poolgebiede

Arktiese gebied · Antarktika

Ander

Asië-Pasifies · Kaukase · Verre-Ooste · Indiese subkontinent · Midde-Ooste

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

Sien ook Kontinente van die wêreld

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.