|
Oseanië is die kollektiewe naam vir 'n groot aantal eilande in die Stille Oseaan. Die gebied word meestal in drie eilandgroepe ingedeel:
In 'n ruimer perspektief word Nieu-Seeland, Papoea-Nieuw-Guinea en Australië ook as deel van Oseanië gesien. Mense praat dan van die kontinent Oseanië, hoewel dit strengesproke foutief is omrede slegs Australië 'n kontinent is.
Sien ook
|