Die Republiek van Masedonië (FYROM:Former Yugoslav Republic of Macedonia) is 'n land in Europa. Daar woon 2,038,514 mense. Aangrensend is Bulgarye aan die ooste, Albanië aan die weste, Griekeland aan die suide en Serwië aan die noordekant. Die hoofstad is Skopje.
Hierdie artikel is 'n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië , maar gereeld beskou as deel van Europa agv kulturele en historiese oorwegings. 3. Land deels in Noord-Amerika