Sirkus

Article on other languages:

'n Groot sirkustent.
Narre tydens 'n optrede.

'n Sirkus is 'n reisende geselskap van narre, towenaars, akrobate, dieretemmers, opgeleide diere, ensovoorts. Tydens die vertoning word mense vermaak met toertjies wat deur musiek begelei word. Die vertoning word gewoonlik in 'n groot ovaal tent aangebied met opgestapelde sitplekke langs die kante en die arena in die middel.

Sirkusse in Suid-Afrika

More about Sirkus: reykjavik sirkus, sirkus skateboard,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.