|
Article on other languages:
|
'n Skoenlapper of vlinder (Lepidoptera) is 'n kleurryke insek. Skoenlappers vorm die grootste insekte-orde naas die orde van kewers (Coleoptera), vlieë en muggies (Diptera), en Hymenoptera. Daar bestaan ongeveer 160 000 verskillende gedokumenteerde soorte skoenlappers. Beeldgalery
|
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.