Solidarność

Article on other languages:

Solidarność (Afrikaans: "Solidariteit") was die Poolse vakbond, wat tot 1989 'n belangrike rol in die verset teen die Kommunistiese bewind in Pole gespeel het. Geskiedkundiges beskou Solidarność tewens as een van die belangrikste elemente by die val van die kommunisme in die Oosblok. Tot 2001 was dit 'n belangrike politieke party.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.