Somalië

Article on other languages:

Kaart van Somalië
Soomaaliya
Vlag van Landswapen van
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: Geen'
Ligging van
Amptelike taal Somali
Hoofstad Mogadishu
2°02′N 45°21′O
Grootste stad Mogadishu
Regering geen
Abdullahi Yusuf Ahmed

Ali Muhammad Ghedi
Onafhanklikheid

- Merged territory
Van die Verenigde Koninkryk en Italië
1 Julie, 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

637 657 km² (41st)
1.6%
Bevolking
 - Soos op 2005 skatting
 - Soos op 1975 sensus
 - Digtheid

8 591 629 (87)
~3 300 000
13/km² (170)
BBP (PPP)
 - Soos op 2004 totaal
 - Per capita

4 597 ,000 000 (n/a)
600 (n/a)
Geldeenheid Shilling (SOS)
Tydsone
 - Somertyd
MSK (UTC+3)
nie gebruik nie (UTC+3)
Volkslied Volkslied van Somalië
Internet TLD .so
Skakelkode +252

Somalië (Somalies: Soomaaliya; Arabies: الصومال, As-Sumal), voorheen bekend as die Somaliese Demokratiese Republiek, is a kusnasie in Oos-Afrika. In die binneland is dit omring deur Ethiopië en Djiboeti in die noord en middel-weste, en Kenia in die suid-weste; met die Golf van Aden in die ooste. Dit bestaan tans slegs in 'n de jure sin, wat as amargie beskou kan word. Somalië het nie 'n erkende sentrale regeringsowerheid nie, geen nasionale geldeenheid nie, nog enige ander eienskap wat enigsins met 'n gevestigde nasie-staat geassosieer word nie. De facto owerheid berus by die regerings van die nie-erkende state van Somaliland, Puntland, en ander wedywerende krygshere.

Inhoud

Eksterne skakels

Nuus

Oorsigte

Gidse

Ander


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.