Die Koninkryk van Spanje (SpaansReino de España, KatalaansRegne d'Espanya, BaskiesEspainiako Erresuma, GaliciesReino de España) is 'n land aan die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese skiereiland met Portugal en Gibraltar. In die noorde word Spanje begrens deur Frankryk en die landjie Andorra. Spanje is sedert 1986 'n lid van die Europese Unie.
Hierdie Spanje-verwante artikel is 'n saadjie. U kan help deur dit uit te brei.
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië , maar gereeld beskou as deel van Europa agv kulturele en historiese oorwegings. 3. Land deels in Noord-Amerika
More about Spanje: vakantie spanje, vakantievilla or spanje, aanbiedingen hotel spanje, vakantiewoning spanje, spanje strand, hotel spanje, klein hotel spanje, cursus spaans spanje, spanje hotel all inclusive,