Swael

Article on other languages:

Swael

Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Hirundinidae, Apodidae
Vigors, 1825
Spesies
Sien artikel
Vir die chemiese element, sien swawel.

In Afrikaans sluit die groep voëls wat bekend staan as swaels 'n aantal voëlsoorte in, onder andere Swallows (engels), Martins (engels) en Swifts (engels).

Inhoud

Spesies

Swaels wat in Suid-Afrika voorkom

Galery

Sien ook

Bronnelys

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.