Tsjeggië

Article on other languages:

Česká republika
Tsjeggiese Republiek

{{{vlag}}}

{{{wapen}}}

Volkslied: Kde domov můj

{{{lokasie}}}

Amptelike taal Tsjeggies
Hoofstad Praag
Regeringstelsel republiek
Religie ateïsme, agnostisisme 59%
Rooms-Katoliek 27%
Oppervlakte
– % water
78 866 km²
2%
Bevolking
Digtheid:
10,25 miljoen
130/km²
Geldeenheid Krone (CZK)
Tydsone UTC +1
Nasionale feesdag 28 Oktober
Web | Kode | Tel. .cz | CZE | 420

Tsjeggiese Republiek (Tsjeggies: Česká republika) of Tsjeggië, is 'n land in Sentraal-Europa. Dit is die westelike deel van die voormalige Tsjeggo-Slowakye. Dit grens in die weste en noordweste aan Duitsland, in die noorde aan Pole, in die ooste aan Slowakye en in die suide aan Oostenryk. Die hoofstad en grootste stad is Praag.

Kaart van Tsjeggië

Sien ook

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.