|
Article on other languages: |
Velcro® is 'n stelsel vir die verbinding van voorwerpe, gewoonlik stukke materiaal. Velcro is uitgevind in 1948 deur George de Mestral, 'n Switserse Ingenieur. Hy het op die idee gekom toe hy gekyk het na die saad-peul van die klit (Arctium lappa) wat aanhou klou het aan sy hond gedurende hulle daaglikse stap deur die Alpe. Die uitvinding is vernoem na die Franse woorde velour, betekende 'fluweel', en crochet, wat 'hakie' beteken. |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.