Vlaandere

Article on other languages:

Algemene inligting
Land: België
Amptelike tale: Nederlands
Hoofstad: Brussel
Oppervlakte: 13 522 km²
ISO 3166-2: BE-VLG
Amptelike webwerf: Webwerf van Vlaandere
Bevolking
Bevolking (totaal): 6 058 368 (2005)
Bevolkingsdigtheid: 448/km²
Instellings
Federasie: 1993
Regeringsvorm: Parlementêre demokrasie
Eerste Minister: Kris Peeters
Volkslied: De Vlaamse Leeuw
Ligging
Beeld:VlaanderenProvincies.png
Vlaamse Gewes,
Waalse Gewes,
Brusselse Hoofstedelike Gewes
Vlaamse Gemeenskap,
Fransstalige Gemeenskap,
Duitstalige Gemeenskap

Vlaandere (Nederlands, Vlaanderen, Frans: Flandre, Duits: Flandern) is een van die drie geweste van die Belgiese statebond. Dit bestaan uit die Nederlandstalige gebiede van die land.

In die omgewing van Tienen
Poperinge - Sint-Janskerk

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.