Vlag van Kanada

Article on other languages:

Die vlag van Kanada sedert 1965
Die voormalige vlag gebruik by Kanada tussen 1964-1965
Die voormalige vlag van Kanada, gebruik tussen 1957-1964

Die Vlag van Kanada, ook genoem die Maple Leaf (Frans:l'Unifolié), is sedert 1965 die nasionale vlag van die Noord-Amerikaanse land, Kanada.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.