Volksrepubliek van Sjina

Article on other languages:

中华人民共和国
Zhōnghuá rénmín gònghéguó
(Detail) (Detail)
Amptelike taal Mandaryn Sjinees1
Hoofstad Beijing
Grootste stad Shanghai
President Hu Jintao
Premier Wen Jiabao
Area
 - Total
 - % water
no. 4
9 596 960 km&sup2
2,8%
Populasie


 - Tota0l (2003)
 - Bevolkingsdigtheid

no. 1


1 286 975 468
134,1/km²

Gevestig


 - Datum

Sjinese Burgeroorlog


1 Oktober, 1949

BBP
 - Totaal (2002)
 - BBP/kop

No. 2


$5,7 triljoen
$4 400

Geldeenheid Renminbi
Tydsone UTC +8
Nasionale lied Mars van die vrywilligers
Internet TLD .cn
Skakelkode 86

Die Volksrepubliek van Sjina (Mandaryn-Sjinees: 中華人民共和國, Zhōnghuá Rénmín Gònghéguó) beslaan die grootste deel van die kulturele, historiese en geografiese grondgebied wat bekend staan as Sjina. Sedert die stigting in 1949 is dit gelei deur die Kommunistiese Party van Sjina. Dit is die land met die grootste bevolking, met 'n populasie van meer as 1 300 000 000, van wie die meeste geklassifiseer word as van Han Sjinese etniese herkoms. Dit is die grootste land in oppervlakte in Oos-Asië en die vierde grootste ter wêreld. Die republiek grens aan 14 lande: Afganistan, Bhutan, Mianmar, Indië, Kazakhstan, Kirgisië, Laos, Mongolië, Nepal, Noord-Korea, Pakistan, Rusland, Tajikistan en Viëtnam.

Lys van administratiewe divisies van areas onder die beheer van die Volksrepubliek van Sjina:

Provinsies

Outonome gebiede


Munisipaliteite


Spesiale Administratiewe gebiede

Datum Engelse Naam Plaaslike Naam Opmerking
1 Januarie Nuwejaar 元旦
1 Mei Werkersdag 劳动节
4 Mei Jeugdag 青年节 Herdenk die May Fourth Movement
1 Julie Komunistiese Party van Sjina Stigtingsdag 建党节 Skepping van 1ste Nasionale Kongres op 1 Julie 1921
1 Augustus Weermagdag 建军节 Nanchang Opstand (南昌起义)
on 1 Augustus 1927
1 Oktober Nasionale dag 国庆节 Stigting van Volksrepubliek op 1 Oktober 1949
1ste dag van die 1ste maan maand Lentefees (sjinese nuwejaar) 春节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 1ste maan maand Lanternfees 元宵节 Gebaseer op die Sjinese kalender
5de Son Term. Vroeg April Qing Ming Jie (Graf vee Dag) 清明节 Gebaseer op die Sjinese kalender
5de dag van die 5de maan maand Drakebootfees (Draakfees) 端午节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 7de maan maand Geesfees (Spookfees) 中元节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 8de maan maand Middel Herfsfees (Maanfees) 中秋节 Gebaseer op die Sjinese kalender
9de dag van die 9de maan maand Dubbel Nege Fees 重阳节 Gebaseer op die Sjinese kalender

Grootste stede

Die Volksrepubliek van Sjina het dosyne groot stede, insluitende 3 van die 55 globale stede.

# Stad Stad bevolking
skatting[1] (2002),
miljoen mense
Gebied
1. Shanghai 上海 9,031,200
2. Beijing 北京 7,129,500
3. Tianjin 天津 4,344,500
4. Wuhan 武汉 3,957,500
5. Shenyang 沈阳 3,452,900
6. Guangzhou 广州 3,433,700
7. Harbin 哈尔滨 2,765,400
8. Xi'an 西安 2,656,500
9. Chongqing 重庆 2,311,600
10. Kowloon 九龍 2,279,200
11. Chengdu 成都 1,927,100
12. Changchun 长春 1,886,700
13. Taiyuan 太原 1,832,200
14. Nanjing 南京 1,800,000
15. Jinan 济南 1,728,400
16. Dalian 大连 1,657,500
17. Qingdao 青岛 1,449,500
18. Lanzhou 兰州 1,434,500
19. Fushun 抚顺 1,384,000
20. Zhengzhou 郑州 1,347,700

(Al die Sjinees hierbo is geskryf in vereenvoudigde Sjinese karakters, behalwe vir Kowloon, wat in tradisionele Sjinese karakters is.)


Lande van Asië

Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesj - Bhoetan - Broenei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israel - Japan - Jemen - Jordanië - Katar - Kambodja - Kasakstan - Kirgisië - Koeweit - Laos - Libanon - Maldive - Maleisië - Mongolië - Mianmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Rusland - Saoedi-Arabië - Singapoer - Republiek van Sjina (Taiwan) - Volksrepubliek van Sjina (Sjina) - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.