Warskou

Article on other languages:

Warskou / Warszawa

Warskou

Vlag van Warskou Wapen van Warskou
Land: Pole
Woiwodskap: Mazovië
Stigting: 1300
Koördinate: 52°13′N 21°02′O
Oppervlakte: 517,90 vk. km
Bevolking: 1 706 624 2008)
Bevolkingsdigtheid: 3 258 / vk. km
Hoogte: 78-115 m bo seespieël
Burgemeester: Hanna Gronkiewicz-Waltz

Warskou (Pools: Warszawa) is die hoofstad en grootste stad van Pole met 1 706 624 inwoners in die stad self en sowat 3,2 miljoen in die metropolitaanse gebied.

Uitsig oor Warskou in Pole.
Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.