Wielewaal

Article on other languages:

Wielewale

Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Oriolidae
Vigors, 1825
Genusse
Sien artikel

Die wielewale is voëls wat tot die familie Oriolidae behoort.

Insek- of vrugtevretende voëls wat oorwegend geel is en pienk snawels het. Fluit helder en welluidend. Boer meestal in die blaarkrone van groot bome.

Wielewale wat in Suid-Afrika voorkom:

Suid-Afrikaanse voëls

Verwysings

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.