|
Article on other languages:
|
Hier is skakels in verband met die Afrikaanse Wikipedia se beleid en riglyne. Sien gerus die volledige Engelse artikel Wikipedia:Policies and guidelines wat ook goed in stand gehou word. Die Afrikaanse Wikipedia volg grootendeels dieselfde beleid. Die verskille in grootte tussen die Engelse en Afrikaanse Wikipedias moet moet natuurlik in ag geneem word in baie gevalle. Vertalings of besprekings van uitsonderings kan natuurlik wel hier geplaas word. Wikipediane word aangemoedig om algemeen aanvaarde praktyk hier te dokumenteer, veral in gevalle waar dit verskil van ander Wikipedias. Die drie kernbeleideAnder beleide en riglyne
|
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.