|
Article on other languages:
|
Wikiquote is 'n susterprojek van Wikipedia, en gebruik dieselfde MediaWiki sagteware. Dit is een van 'n familie van wiki-gebaseerde projekte wat deur die Wikimedia Foundation bedryf word. Gebaseer op 'n idee van Daniel Alston en geïmplementeer deur Brion Vibber, die doel van die projek is om 'n groot verwysingwerk te skep, bestaande uit aanhalings van mense, boeke en gesegdes, en om verdere inligting oor hulle te gee. Die projek word oorspronkelik slegs in Engels begin, maar in Julie 2004 word dit na meer tale uitgebrei. Die Afrikaanse wikiquote begin vorm aanneem by http://af.wikiquote.org/, alhoewel die Engelse wikiquote by http://en.wikiquote.org/ veel groter is. Eksterne skakels
More about Wikiquote: anatomy greys quote wikiquote, |
|||||||||||||||||||||
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.